Twee miljoen vir Windhoek se stukkende verkeersligte
Twee miljoen vir Windhoek se stukkende verkeersligte

Twee miljoen vir Windhoek se stukkende verkeersligte

Henriette Lamprecht
Stad Windhoek het verlede jaar N$2,5 miljoen bestee om verkeersligte te vervang wat tydens ongelukke beskadig is. Volgens die munisipaliteit se woordvoerder, mnr. Harold Akwenye was die geld vir ander projekte geoormerk, maar moes dit noodgedwonge gebruik word omdat die skuldiges nooit vasgetrek is wat vir die herstel daarvan verantwoordelik is nie.
Die gemiddelde koste van ‘n verkeerslig is sowat N$8 000, maar kan tot soveel as N$17 300 kos. Die volledige installasie kan tot N$400 000 styg.
Die drie kruisings wat die meeste deur ongelukke geteister word, is dié van Onafhanklikheidslaan en die Westelike Verbypad naby die Katutura-staatshospitaal, Mandume Ndemufayo-rylaan en David Hosea Merorostraat, sowel as dié by Onafhanklikheidsrylaan en Hans Dietrich-Genschertraat. - Nampa

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!