Twee mense op Nimt se Arandis-kampus doodgeskiet
Denver Kisting – Twee mense is na wat verneem word vanoggend op die kampus van Nimt op Arandis buite Swakopmund doodgeskiet.
Adj.komm. Erastus Iikuyu, die koördineerder van misdaadondersoeke in die Erongostreek, het voor 08:00 Maandag gesê: “Ons is nog besig op die toneel en ek kan vir jou niks sê nie.”
Hy het wel bevestig twee mense het gesterf.
Republikein hou lesers op die hoogte van die ontvouende gebeure.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie