Twee mans oor Arandisslagtings ondervra
Twee mans oor Arandisslagtings ondervra
17 April 2019 | Misdaad
Denver Kisting – Die polisie het Woensdagoggend ’n man by Karibib aangekeer om hom op Walvisbaai weens Maandagoggend se dubbele moord op Arandis te ondervra.
Adj.komm. Edwin Kanguatjivi, die nasionale polisiewoordvoerder, het vanoggend dié verwikkeling bevestig.
’n Ander volwasse Namibiese man, ’n inwoner van Tsumeb, is Dinsdagaand ook weens die moorde ondervra, het die woordvoerder gesê.
Dié man is intussen vrygelaat sonder dat hy in hegtenis geneem is.
Kanguatjivi het beklemtoon soos die polisieondersoek ontvou, kan mense wat vantevore vrygelaat is uiteraard weer ingeneem en herondervra word.
Mnr. Eckhart Mueller (72), die uitvoerende direkteur van die Namibië Instituut van Mynbou en Tegnologie (Nimt), en die instelling se adjunkdirekteur, die 60-jarige mnr. Heimo Hellwig, is eergisteroggend koelbloedig buite die hoofkampus doodgeskiet.
In hierdie stadium is niemand nog weens die voorval gearresteer nie.

Soortgelyk
KOLLIG Voorblad
1 dag gelede | Byvoegsels
ECN gaan Itula se aansoek teenstaan
1 dag gelede | Politiek
Ekonomie bloei lánkal
1 dag gelede | Plaaslik
NOU AAN DIE GANG
1 dag gelede | Byvoegsels
Geskorste raadslede van Rehoboth herkies
1 dag gelede | Regering
Weer vir 13 Desember 2019
1 dag gelede | Weer
STEMFEITE: NAM & SA 2019
1 dag gelede | Politiek
NamibRe: Versekeraars moet 12,5% sedeer
1 dag gelede | Howe
CoW baklei teen beslaglegging
1 dag gelede | Regering
Kleinadvertensies