Twee in hof oor ietermagôvelle
Twee mans wat deur die Namibiese polisie met twee ietermagôvelle in hul besit in hegtenis geneem is, het gister in die landdroshof op Rundu verskyn.
Mnre. Petrus Kandjimi (37), en Mangundu Haingura (36) is die naweek in die Mururani-nederstting in die Mankupi-kiesafdeling van die Kavango-Wesstreek vasgetrek.
Landdros Sonia Sampofu het die saak tot 29 Januarie 2019 vir verdere ondersoek uitgestel.
Die beskuldigdes is op borgtog van N$5 000 vrygelaat. - Nampa

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie