Twee aardbewings in een week

20 February 2018 | Weer
Namibië het verlede week onder twee ligte aardbewings deurgeloop.

Die een het op 13 Februarie om 23:40 sowat 100 km noordwes van Kamanjab voorgekom. Dit het 4,0 op die Richterskaal gemeet.

Die ander een, met 'n sterkte van 2,9, het Vrydagoggend om 02:52 sowat 10 km noord van Ariamsvlei plaasgevind.

Dié inligting is gister deur die Geologiese Opname van Namibië bekend gemaak.

Metings by die ­seismologiese meetstasies in Windhoek, Ariamsvlei en Aus het beide hierdie skuddings bevestig.

Volgens die verklaring is die episentrum van die skudding in die Suide in die Namakwa- ­orogeniese gordel geleë. Dit is 'n tektoniese struktuur bekend vir sy seismiese aktiwiteite.

Soortgelyk

 

Nóg toeriste op grondpaaie beroof

1 uur gelede | Misdaad

Twee toeriste is Sondag onderweg na Sossusvlei deur ‘n groep mans van die pad afgedwing. Volgens hoofinspekteur Daniel Gurirab van die Namibiese polisie in...

Net ál nouer om Rooies

11 ure gelede | Plaaslik

Denver Kisting - ’n Maand nadat Republikein onthul het die aanklaer-generaal het gelas die oudlanddros mnr. Rooies Mostert moet vervolg word, het die Teenkorrupsiekommissie (ACC)...

Brand verwoes 9 kamers op Koedoeberg

11 ure gelede | Ongelukke

Henriette Lamprecht – Die Koedoeberg-gasteplaas se hoofgebou en wat onder meer die ontvangsarea, kombuis, kroeg en lapa gehuisves het, is Woensdagaand in ’n brand verwoes....

Weer vir 18 September 2018

11 ure gelede | Weer

WEERWAAK: Hittegolftoestande word in die noordelike streke verwag.BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die Suide. Elders sal dit sonnig en baie warm wees,...

Ma en seun vandag weer voor hof

11 ure gelede | Howe

Denver Kisting'n Tienerseun is gistermiddag in die sorg van sy ma vrygelaat.Dít kom nadat dié 45-jarige ma gister op borgtog van N$1 500 vrygelaat is.Ma...

Man van halfmiljoen se items beroof

11 ure gelede | Misdaad

Tanja Bause Vyf gewapende mans het 'n man by sy huis in die hoofstad beroof en met items ter waarde van 'n halfmiljoen Namibiese dollar...

Walvis vrek ná reddingspoging

11 ure gelede | Omgewing

Tanja Bause - ’n Gestrande jong Antarktiese minkewalvis (Balaenoptera bonaerensis) is verlede Woensdag in Grosse Bucht by Lüderitz ontdek.Dié voorval is by mnr. JP Roux,...

Hoë bydraes beperk toegang tot gesondheidsorg

11 ure gelede | Ministeries

Henriette Lamprecht - Die impak van groot jaarlikse toenames in bydraes, saam met die groot styging in uitgawes vir lede se eie onkoste, het ‘n...

Namibië se erfenis dié week gevier

11 ure gelede | Gebeure

Tanja Bause - Vandeesweek word Erfenisweek oraloor die land gevier met die tema “Turuganeni Kumwe”, wat in Rukwangali “Kom ons werk saam” beteken. Volgens die...