Trump su00ea Navo is uitgedien maar belangrik
Trump su00ea Navo is uitgedien maar belangrik

Trump sê Navo is uitgedien maar belangrik

Amerika
Estelle de Bruyn
Donald Trump, Amerika se nuwe president, glo die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (Navo) is uitgedien, maar steeds belangrik.

“Dit is uitgedien want dit het ons nie teen terrorisme beskerm nie,” het hy aan die Britse koerant Times gesê.

Hy is ook ongelukkig omdat baie lidlande nie hul deel vir die “beskerming van die VSA” betaal nie.

“Baie van die lidlande betaal nie wat hulle veronderstel is om te betaal nie en ek dink dit is baie onregverdig teenoor die VSA,” sê Trump.

“Daar is vyf lande wat betaal wat hulle moet. Vyf, dit is nie baie nie,” sê hy.

“Ten spyte daarvan is Navo vir my baie belangrik.”

 - Netwerk24/Reuters

Kommentaar

Republikein 2024-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

SerieA: Genoa 0 vs 1 SS Lazio European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:25, High tide: 13:40, Low Tide: 19:24, High tide: 01:48 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:38, Low Tide: 19:22, High tide: 01:46 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 36km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:37, Low Tide: 19:22, High tide: 01:45 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!