TransNamib su00ea afleggings is vrywillig
TransNamib su00ea afleggings is vrywillig

TransNamib sê afleggings is vrywillig

Die nasionale spoorweg-­staats­on­derneming wil 340 poste besnoei.
Augetto Graig
Augetto Graig – Die Namibiese Unie vir Vervoer- en Verwante Werkers (Natau) se waarnemende algemene sekretaris, me. Narina Pollmann, het bevestig dat hul landswye middaguur-protesaksie gister by TransNamib-treinstasies sou afskop, nadat hulle soos die wet vereis die karweier se bestuur en die Namibiese polisie daarvan in kennis gestel het.

By die Windhoek-treinstasie het ­werknemers hul gereedheid hiervoor bevestig.

TransNamib het Dinsdag die reaksie van Natau op gelekte inligting oor honderde komende afleggings verwerp en het die vakbond se planne om daagliks tydens die middaguur te betoog, as onverantwoordelik beskryf.

TransNamib se bestuur sal ­nietemin met die kabinet se goedgekeurde ­strategiese sakeplan van 2018 volhou.

Dit vereis dat werknemers van aftree-ouderdom en dié wat nie kernpersoneel is nie, vrywillig bedank. Ongeveer 340 werknemers word geraak, het Trans­Namib se woordvoerder, me. Abigail Raubenheimer, Dinsdag bevestig.

Raubenheimer sê die staatsonderneming se bestuur raadpleeg gereeld sy werkers en die vakbond oor ver­skeie kwessies en nie net oor salarisonderhandelinge nie.

“By elk van hierdie vergaderings maak die bestuur 'n punt daarvan om die vakbond van die nuutste ­finan­siële omstandighede van die maat­skappy in te lig, en ook die mees ­dringende kwessies wat die onder­neming moet trotseer,” sê sy.

Sy sê net vanjaar is reeds nege sulke vergaderings gehou en die uitvoerende hoof, mnr. Johny Smith, besoek minstens een keer per jaar elk van TransNamib se 22 treinstasies landswyd. Hy deel ook maandeliks en weekliks interne ­kommunikasie om te ver­seker werknemers bly op hoogte. “Geen ­werknemer, en beslis nie die vakbond nie, kan sê hulle weet nie van die maatskappy se uitdagings nie,” sê sy.

Sy dring aan die beplande aflegging van werknemers is heeltemal ­vrywillig en “geen werknemer sal in hierdie stadium gedwing word om die maat­skappy te verlaat nie”.

“As die maatskappy egter nie sy teiken­syfers bereik nie, sal dié situasie in die toekoms heroorweeg word, omdat die maatskappy tans oorbeman is,” brei sy uit.

Volgens haar is die aanpassing van die aantal werknemers sentraal tot die onderneming se ­omkeerstrategie. “Dis dus verbasend dat ons maat­skaplike vennoot Natau sê hulle het deur die media hiervan verneem,” sê sy, aangesien die sakeplan sedert 2018 bekend is.

“Die bestuur beplan om alle werknemers van die maatskappy te nader, om volledig te verduidelik en al die negatiwiteit uit die weg te ruim wat met hierdie oefe­ning gepaard gaan – ook in die volgende paar weke. Ons bly oop vir ­gesprekke met die vakbond, ons werknemers en alle belang­hebbendes oor enige en al hierdie kwessies,” sê sy.

Pollmann sê egter die vakbond sal nie heen en weer mediavrystellings duld nie.

“As ons mekaar maatskaplike vennote noem, kom ons sit om die tafel en bring bewyse van die beskul­digings wat die maatskappy maak,” sê sy.

Die president van Natau, mnr. William Claasen, sê: “Ons staan by wat ons gesê het en ons posisie is steeds dat ons bereid is om met hulle te praat. Ons vrystelling (verlede Vrydag) was as gevolg van hul onwilligheid om 'n konstruktiewe dialoog te voer.”

Pollmann sê hulle wag op die uitkoms van TransNamib se ­raadsvergadering eerskomende Dinsdag.– [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-04-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Arsenal 5 vs 0 Chelsea | Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce European Championships Qualifying: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United English Championship: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday Katima Mulilo: 14° | 35° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 16° | 36° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:35, High tide: 03:35, Low Tide: 21:39, High tide: 15:58 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:33, Low Tide: 21:37, High tide: 15:56 Walvis Bay: 15° | 24° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:32, Low Tide: 21:37, High tide: 15:55 Rehoboth: 15° | 32° Mariental: 19° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 19° | 33° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 14° | 27° Mbabane: 14° | 24° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 24° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 30° Cape Town: 16° | 20° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 24° | 26° Lusaka: 17° | 29° Harare: 15° | 30° Currency: GBP to NAD 23.87 | EUR to NAD 20.53 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.22 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.32 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.83 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1251.05 | USD to ZAR 19.21 | USD to ZMW 26.13 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 322.01/OZ DOWN -0.0006 | Copper US$ 4.44/lb UP +0.79% | Zinc US$ 2 811.00/T DOWN -0.09% | Brent Crude Oil US$ 87.97/BBP DOWN -0.0041 | Platinum US$ 902.90/OZ DOWN -0.0077 Sport results: Premier League: Arsenal 5 vs 0 Chelsea | Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce European Championships Qualifying: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United English Championship: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday Weather: Katima Mulilo: 14° | 35° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 16° | 36° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:35, High tide: 03:35, Low Tide: 21:39, High tide: 15:58 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:33, Low Tide: 21:37, High tide: 15:56 Walvis Bay: 15° | 24° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:32, Low Tide: 21:37, High tide: 15:55 Rehoboth: 15° | 32° Mariental: 19° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 19° | 33° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 14° | 27° Mbabane: 14° | 24° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 24° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 30° Cape Town: 16° | 20° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 24° | 26° Lusaka: 17° | 29° Harare: 15° | 30° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.87 | EUR to NAD 20.53 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.22 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.32 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.83 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1251.05 | USD to ZAR 19.21 | USD to ZMW 26.13 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 322.01/OZ DOWN -0.0006 | Copper US$ 4.44/lb UP +0.79% | Zinc US$ 2 811.00/T DOWN -0.09% | Brent Crude Oil US$ 87.97/BBP DOWN -0.0041 | Platinum US$ 902.90/OZ DOWN -0.0077