Tragedie tref toergroep

Sowat die helfte van ’n groep toeriste is sonder reisdokumente, wat hul Namibiese reis kortknip.
Iréne-Mari van der Walt op Swakopmund - Altesaam 34 Duitse toeriste se Namibiese reis is kortgeknip ná hul “Rotel”-bus aan die brand geslaan het.

Die bus het Vrydag op die C14-pad in die omgewing van die Kuiseb-canyon aan die brand geslaan. Al die insittendes is ongedeerd, maar is al hul bestittings kwyt.

Mnr. Peter Hess, die busbestuurder, het gesê die oorsaak van die brand is onbekend. Hy meen dit kon die remme links agter gewees het wat die brand veroorsaak het.

Die toergids, mnr.Roland Kordy, het gesê hulle het alles in hul vermoë gedoen om die vlamme met die twee brandblussers aan boord te blus, maar die toeriste moes uiteindelik terugstaan en toekyk hoe die vlamme die hotelbus verswelg.

“Die brandblussers was nie genoeg nie. Ná 10 minute was daar nie meer ’n bus nie,” het ’n geskokte Kordy gese.

Volgens hom het byna die helfte van die toeriste hul passpoorte in die vlamme verloor.

“Hulle het al hul besittings verloor wat op die bus was.”

Die toeriste het Vrydagaand by Hotel Zum Kaizer op Swakopmund tuisgegaan voor hulle teen 09:00 Saterdag ’n toer met Charly’s Desert Tours onderneem het.

Me. Anett Kötting, Hotel Zum Kaiser se bestuurder, vertel hoe die toergroep klerewinkels ná die voorval moes pak.

“Een van die vroue in die groep het gesê sy dra nooit haar reisdokumente en geld in haar tas nie. Sy dra dit altyd by haar, maar die toergids het hulle aangeraai om nie waardevolle items by hulle te hou nie. Met misdaad is jy liewer veilig, maar dit was net so ongelukkig,” sê Kötting.

'SLEGTE PAAIE'

’n Bron in die toerismebedryf, wat verkies om anoniem te bly, is hoogs ontsteld oor die voorval.

“Ek kry daagliks toeriste wat by my instap en van verligting sug voor hulle sê ‘sjoe, ons het dit gemaak, is al jul paaie so sleg?’

“Die pad waarop die voorval plaasgevind het, is veral moeilik. Ek dink dit is tyd dat ons ophou om die pad op te gradeer, en tyd om die paaie te teer. Ons paaie is sleg. Dis tyd dat iets daaraan gedoen word.”

Die groep het gister na Windhoek vertrek en gaan nuwe noodreisdokumente van die Duitse ambassade ontvang.

Die toer sou tot 16 November duur, maar die brand het dié planne kortgeknip.

Kordy sê die groep sou in die komende week na Spitzkoppe en Etosha reis voor hulle eers na Windhoek en dan Europa sou terugkeer.

“Dit was vir ons baie stresvol. Ek ly steeds aan skok,” het Kordy Saterdagoggend gesê, “maar ons sal probeer om ons toeriste sover moontlik te akkommodeer.”

'ROTEL'

Die Rolling Hotel of “Rotel” is inderwaarheid ’n mobiele hotel.

Die voertuie word in Duits rollende Hotels genoem, en word besit deur die Duitse maatskappy Rotel Tours, ’n onderneming van 55 jaar, wat met 60 toergidse reise deur Europa, Afrika en Noord-Amerika aanbied.

Die voorste helfte van die voertuig lyk soos enige ander toerbus, maar die agterste helfte lyk beduidend anders.

Die sleepwaentjie word bedags (onbeman) agter ’n gewone motorbus aan getrek.

Snags word die lang tuig by ’n hotel geparkeer. Dit bevat sowat 26 afsonderlike slaapkamers en daar is ook ’n toilet aan boord. Badkamergeriewe word by stilhouplekke voorsien.

OLIFANT TRAP TOERIS DOOD

Nóg ’n tragedie het ’n Europese toergroep getref toe ’n olifant Donderdagoggend ’n Oostenrykse man (59) in die Huabrivier in die Kunenestreek doodgetrap het.

Die ministerie van die omgewing en toerisme het aanvanklik berig die slagoffer is ’n Australiese toeris.

“Die plek waar die groep toeriste gekampeer het, is nie ’n gevestigde kampplek nie,” het die woordvoerder van die ministerie, mnr. Romeo Muyunda, gesê.

“Die ministerie betreur die voorval en spreek sy medelye uit. Ons en die polisie se ondersoek duur voort,” het hy gesê.

- [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-04-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Currency: GBP to NAD 23.74 | EUR to NAD 20.39 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 19.08 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.24 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 19.1 | USD to ZMW 26.3 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 321.68/OZ UP +0.23% | Copper US$ 4.50/lb UP +1.55% | Zinc US$ 2 873.10/T UP 2.37% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP DOWN -0.004 | Platinum US$ 897.56/OZ DOWN -0.0051 Sport results: Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.74 | EUR to NAD 20.39 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 19.08 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.24 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 19.1 | USD to ZMW 26.3 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 321.68/OZ UP +0.23% | Copper US$ 4.50/lb UP +1.55% | Zinc US$ 2 873.10/T UP 2.37% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP DOWN -0.004 | Platinum US$ 897.56/OZ DOWN -0.0051