Toerisme steeds op sinkplaatpad
Stygende koste in toerisme het groei in dié sektor in die tweede kwartaal gedemp, luidens die FNB/Fenata-reisindeks wat vandag vrygestel is.
Vergeleke met die eerste kwartaal vanjaar het dié indeks met 16,2% geval.
Spelers in die toerismebedryf verwag ‘n hobbelrige pad vir nog ministens die volgende kwartaal.
Vergeleke met die eerste kwartaal vanjaar het dié indeks met 16,2% geval.
Spelers in die toerismebedryf verwag ‘n hobbelrige pad vir nog ministens die volgende kwartaal.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie