Toerisme: Minder wat oornag

Vir die tweede agtereenvolgende jaar het bedbesetting-getalle afgeneem en geraaktes gaan met aanbiedinge vorendag moet kom.
Volgens syfers van verblyfinstansies in Namibië se toerismebedryf word geriewe al minder beset.

In 2018 is net meer as 53% algehele besetting van verblyfplekke aangeteken, wat 4% minder is as die vorige jaar, en sowat 6% minder as in 2016.

Volgens die Gasvryheidsvereniging van Namibië (HAN) se uitvoerende hoof, me. Gitta Paetzold, is die feit dat slegs die helfte van gereguleerde kamers in dié bedryf in Namibië in 2018 beset is rede tot kommer.

Dié uitslae is gebaseer op HAN se gereelde toerismebesettingstatistieke, wat deur die vereniging verwerk is, ná voorleggings deur HAN-lede oraloor die land.

“Die vereniging waardeer dat 210 verskillende HAN-lede hul statistieke ingedien het, waaruit die verslag saamgestel is. Ons hoop ons kan in die toekoms ons versameling toerismestatistieke uitbrei,” het sy gesê.

Dié beduidende afname het in die eerste helfte van die jaar voorgekom.

Die aantal besoekers het in die tweede helfte se hoogseisoen effens verbeter.

“Wat dringend nodig is, is ’n gesamentlike poging deur alle belanghebbendes in die toerismebedryf – nie net geregistreerde verblyfinstansies nie, maar ook voertuigverhuringsbesighede, toerondernemings, lugdienste en ander diensverskaffers – om statistieke te verskaf.

“Dan kan ons vasstel waar die verskuiwing in sake lê, aangesien die getal mense wat in Namibië aankom en daarvanaf vertrek, steeds toeneem, soos die ministerie van die omgewing en toerisme se toerismeverslag aandui.”

Hoewel Namibië in 2019 steeds as ’n gunstelingbestemming gesien word, lyk dit nie of dit in verkope omskep kan word nie, en neem werklike vooruitbesprekings vir die komende jaar merkbaar af.

Vooruitbesprekings by groot toerondernemings toon ’n duidelike afname, terwyl besprekings by kleiner ondernemings en toeriste wat self na bestemmings ry, toe.

Volgens Paetzold heers kommer oor die besprekingsproses in Namibië, wat ’n struikelblok is.

'n Aantal buitelandse agente sê dit is “te moeilik” om plek in Namibië te bespreek, dus word ander bestemmings in Afrika gekies.

Tanzanië, Kenia, Rwanda en Uganda vaar glo baie goed.

Volgens haar dít hou verband met hoeveel van die nasionale bemarkingsbegroting in daardie markte belê word, asook die lande se oorvloed diere.

“Diere bly steeds Afrika se grootste aantrekkingskrag en is die rede vir die 6%-toename in reise na Afrika, soos aangedui deur die Wêreldorganisasie vir Toerisme (UNWTO),” het sy gesê.

Suider-Afrika, insluitende Suid-Afrika, Botswana, Zimbabwe en Zambië, suig aan die agterspeen.

Nog ’n rede vir die afname kan die styging in vliegkostes wees.

In 2017 het ’n vlug in hoogseisoen sowat 700 Euro gekos, terwyl dieselfde vlug vanjaar in hoogseisoen meer as 1 200 Euro sal kos.

Dié styging van meer as 100% dra by tot die bykomende daaglikse onkoste van meer as N$1 000 per gas vir ’n reis van 12 tot 14 dae.

Dít is moontlik een van die deurslaggewende redes waarom Namibië dikwels nie as reisbestemming van voorkeur beskou word nie.

Die verblyfbedryf is ook besorgd oor die toename in Airbnb-aanbiedinge, wat besig is om die mark af te water.

“Hoewel HAN hierdie verskynsel as wêreldtendens aanvaar, is dit kommerwekkend dat die meeste van die eiendomme wat op dié platform gelys word, steeds nie formeel geregistreer is soos wetlik in Namibië vereis word nie.

“Hulle betaal nie algemene belasting of toerismeheffings nie en is dus onregverdige mededinging. Dít terwyl hulle nie bydra tot algehele toerismebevordering of die nasionale belastingbasis, wat tot algemene infrastruktuurontwikkeling bydra nie.”

Hoewel die toerismebedryf steeds goed vaar, is ’n toename in infrastruktuur sonder deeglike haalbaarheidstudies nie nodig nie.

Wat wel volgens HAN nodig is, is behoorlike rekordhouding van toerismevloei, en veral beter marknavorsing en bemarkingspogings, terwyl diensverskaffers op die verwydering van struikelblokke in besprekingstelsels moet fokus, asook op meer buigsaamheid in dié prosedures, beter verhoudings met toerismevennote en die ontsluit van nuwe markte.

Vanjaar is die jaar van afrekening en HAN sal by huljaarlikse Toerismekongres en Handelsforum in die middel van die jaar na binne kyk, aangesien toerisme by die huis begin, glo die vereniging.

“Ons wil almal die toerismesektor in Namibië laat groei. Dit is tyd om ons beleid en vennote te hersien en ons produkaanbod te verfris om te verseker Namibië bly nie net in 2019 nie, maar ook in die toekoms die gewildste toerismebestemming, en die bestemming waarheen die meeste toeriste wil reis.”

Kommentaar

Republikein 2024-04-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest | Wolves 0 vs 2 Arsenal | Luton Town 1 vs 5 Brentford | Sheffield United 1 vs 4 Burnley LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad | Girona 4 vs 1 Cadiz | Valencia 1 vs 2 Real Betis | Rayo Vallecano 2 vs 1 Osasuna | Celta Vigo 4 vs 1 Las Palmas SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce | Hellas Verona 1 vs 0 Udinese | Empoli 1 vs 0 Napoli European Championships Qualifying: Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday | Queens Park Rangers 1 vs 0 Preston North End | Norwich City 1 vs 1 Bristol City | Huddersfield Town 0 vs 4 Swansea City | Stoke City 3 vs 0 Plymouth Argyle | Cardiff City 2 vs 1 Southampton | Rotherham United 0 vs 0 Birmingham City | Sunderland 0 vs 1 Millwall FC | Watford 0 vs 0 Hull City | Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United | Manchester City 1 vs 0 Chelsea English Championship: Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday | Queens Park Rangers 1 vs 0 Preston North End | Norwich City 1 vs 1 Bristol City | Huddersfield Town 0 vs 4 Swansea City | Stoke City 3 vs 0 Plymouth Argyle | Cardiff City 2 vs 1 Southampton | Rotherham United 0 vs 0 Birmingham City | Sunderland 0 vs 1 Millwall FC | Watford 0 vs 0 Hull City | Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion Katima Mulilo: 15° | 36° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 17° | 36° Oshakati: 18° | 35° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:08, High tide: 03:09, Low Tide: 21:13, High tide: 15:31 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:06, High tide: 03:07, Low Tide: 21:11, High tide: 15:29 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:06, High tide: 03:06, Low Tide: 21:11, High tide: 15:28 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 33° Keetmanshoop: 20° | 33° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 27° Ariamsvlei: 20° | 32° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 15° | 27° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 16° | 29° Maputo: 20° | 29° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 22° Durban: 19° | 25° Johannesburg: 19° | 29° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 17° | 30° Harare: 15° | 30° Currency: GBP to NAD 23.73 | EUR to NAD 20.44 | CNY to NAD 2.64 | USD to NAD 19.1 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.73 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.7 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.25 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.88 | USD to EGP 48 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1230 | USD to ZAR 19.1 | USD to ZMW 25.96 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74010.81 Up +0.62% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1522.16 Down -0.31% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13246.66 Down -0.42% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26777.05 Down -4.86% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9132.5 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 322.46/OZ DOWN -0.005 | Copper US$ 4.41/lb DOWN -0.0123 | Zinc US$ 2 806.90/T DOWN -0.08% | Brent Crude Oil US$ 88.29/BBP UP +1.28% | Platinum US$ 909.22/OZ DOWN -0.0127 Sport results: Premier League: Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest | Wolves 0 vs 2 Arsenal | Luton Town 1 vs 5 Brentford | Sheffield United 1 vs 4 Burnley LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad | Girona 4 vs 1 Cadiz | Valencia 1 vs 2 Real Betis | Rayo Vallecano 2 vs 1 Osasuna | Celta Vigo 4 vs 1 Las Palmas SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce | Hellas Verona 1 vs 0 Udinese | Empoli 1 vs 0 Napoli European Championships Qualifying: Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday | Queens Park Rangers 1 vs 0 Preston North End | Norwich City 1 vs 1 Bristol City | Huddersfield Town 0 vs 4 Swansea City | Stoke City 3 vs 0 Plymouth Argyle | Cardiff City 2 vs 1 Southampton | Rotherham United 0 vs 0 Birmingham City | Sunderland 0 vs 1 Millwall FC | Watford 0 vs 0 Hull City | Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United | Manchester City 1 vs 0 Chelsea English Championship: Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday | Queens Park Rangers 1 vs 0 Preston North End | Norwich City 1 vs 1 Bristol City | Huddersfield Town 0 vs 4 Swansea City | Stoke City 3 vs 0 Plymouth Argyle | Cardiff City 2 vs 1 Southampton | Rotherham United 0 vs 0 Birmingham City | Sunderland 0 vs 1 Millwall FC | Watford 0 vs 0 Hull City | Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion Weather: Katima Mulilo: 15° | 36° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 17° | 36° Oshakati: 18° | 35° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:08, High tide: 03:09, Low Tide: 21:13, High tide: 15:31 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:06, High tide: 03:07, Low Tide: 21:11, High tide: 15:29 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:06, High tide: 03:06, Low Tide: 21:11, High tide: 15:28 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 33° Keetmanshoop: 20° | 33° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 27° Ariamsvlei: 20° | 32° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 15° | 27° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 16° | 29° Maputo: 20° | 29° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 22° Durban: 19° | 25° Johannesburg: 19° | 29° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 17° | 30° Harare: 15° | 30° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.73 | EUR to NAD 20.44 | CNY to NAD 2.64 | USD to NAD 19.1 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.73 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.7 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.25 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.88 | USD to EGP 48 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1230 | USD to ZAR 19.1 | USD to ZMW 25.96 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74010.81 Up +0.62% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1522.16 Down -0.31% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13246.66 Down -0.42% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26777.05 Down -4.86% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9132.5 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 322.46/OZ DOWN -0.005 | Copper US$ 4.41/lb DOWN -0.0123 | Zinc US$ 2 806.90/T DOWN -0.08% | Brent Crude Oil US$ 88.29/BBP UP +1.28% | Platinum US$ 909.22/OZ DOWN -0.0127