Toerisme kry weer blos op wange
Jo-Maré Duddy - FNB/Fenata se jongste reisindeks toon toerisme het in die derde kwartaal verlede jaar herstel ná dit in die eerste ses maande van 2016 kwaai deurgeloop het.
Meer toeriste het inkomstevloei in die bedryf versterk, wat op sy beurt weer vir meer werkgeleenthede en groter kapitaalbesteding gesorg het.
Lees die volledige storie môre in Republikein.
Meer toeriste het inkomstevloei in die bedryf versterk, wat op sy beurt weer vir meer werkgeleenthede en groter kapitaalbesteding gesorg het.
Lees die volledige storie môre in Republikein.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie