Toerisme blom
Toerisme blom

Toerisme blom

Francoise Steynberg
Francoise Steynberg - Die toerismebedryf in Namibië beleef ''n bloeitydperd met Oktober wat ''n rekordsyfer vir kamerbesetting van 84% opgestel het.

Dit is 20% hoër as die ooreenstemmende maand verlede jaar, volgens die uitvoerende hoof van die Gasvryheidsvereniging van Namibië (HAN), me. Gitta Paetzold.

Oktober is nie net die mooiste, mooiste maand nie, maar Oktober 2016 wen alle piekseisoenmaande dusver. Paetzold sê Namibiese toerisme ervaar omtrent ''n oplewing vanjaar.

"Die toerismebedryf hou nie op om ons vanjaar te verbaas en te beïndruk nie," het sy gesê.

Paetzold sê volgens die syfers is dit duidelik dat die kategorie vir lodges beter vaar as ander akkommodasie-instellings.

"Al die harde werk en doeltreffende bemarking lewer nou positiewe resultate," het sy gesê.

Die uitvoerende hoof van die Namibië Toerismeraad (NTB), mnr. Digu //Noabeb, het ook vandeesweek gesê die Namibiese toerismebedryf vaar uitstekend.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!