'Toe maak VSA soos ons vir hulle gesê het' – Russe
Aanvanklik het die Kremlin gedreig met 'n teenaanval sou missiele afgevuur word. Dit blyk nou dat daar 'n mate van samewerking was.
Rusland het Amerika en sy bondgenote presies gesê waar hulle nie in die bomaanval op Siriese opslagplekke vir chemiese wapens mag bomme gooi nie – en Amerika, Frankryk en Britta
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie