Telecom sny Sondag swak betalers se dienste
Telecom Namibia gaan Sondag die dienste van kliënte met agterstallige rekeninge sny.
Die maatskappy sê in 'n verklaring rekenings moet binne 30 dae vereffen word en doen 'n beroep op kliënte om voor of op die datum wat die verskuldig is, te betaal.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie