Tegniese probleem met pensioenuitbetalings uitsorteer
Ontvangers van maatskaplike toelaes wat dit deur Nampost en hul onderskeie banke ontvang, se geld sal reeds dié week inbetaal wees.
Die ministerie van armoedeverligting en maatskaplike welsyn sê in ’n verklaring ’n tegniese probleem wat dit vertraag het, is opgelos. Kliënte van Nampost kan dit reeds van vandag af gaan afhaal, terwyl dié wat dit deur hul onderskeie banke ontvang, dit Vrydag sal kan doen.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie