Teenstropery: Etosha kry patrolliekamp
Die minister van die omgewing en toerisme het die naweek die Skerpioenbult-patrolliekamp in die Etosha Nasionale Park amptelik geopen.
"Sekuriteit is by ander gebiede en nasionale parke as brandpunte opgeskerp wat nog nie deur stropery geraak is nie, maar ek gaan nie vir julle stropers vertel waar nie; ons wag vir
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie