'Te vroeg vir optimisme oor Noord-Korea'

Geskiedkundige oomblik in Pjongjang

08 March 2018 | Internasionaal
Suid-Korea se pres. Moon Jae-in het gister gesê dit is “te vroeg om optimisties te wees” oor Noord-Korea se aanbod om met Amerika oor kernontwapening in gesprek te tree.

"Ons is slegs by die wegspringstreep,” het Moon aan leiers van politieke partye gesê nadat sy gesante Kim Jong-oen se aanbod ná afloop van 'n ­geskiedkundige besoek aan Pjongjang oorgedra het.

Hy het beweringe van 'n ooreenkoms agter die skerms met Pjongjang in ruil vir 'n byeenkoms om die onderhandelings­tafel ontken.

“Daar was hoegenaamd geen agteraf ooreenkoms met die Noorde nie,” het Moon gesê.

“Daar sal glad nie iets soos 'n geskenk vir die Noorde wees nie,” het hy by­gevoeg.

Die Suid-Koreaanse leier het die ­belangrikheid van die behoud van noue samewerking met Amerika, die waarborger van die land se veiligheid, ­benadruk.

“Ek dink gesprekke oor kernont­wapenings sal eers lewensvatbaar wees wanneer Suid-Korea en Amerika ­gemeenskaplike posisies oor die ­aan­geleentheid inneem,” het hy gesê.

Sanksies en druk op Noord-Korea moet ook nie verlig word bloot as gevolg van die inter-Koreaanse dialoog wat plaasgevind het nie,” het Moon gesê.

“Inter-Koreaanse gesprekke sal nie genoeg wees om vrede te bewerkstellig nie.” – Nampa/AFP

Soortgelyk

 

Polisie ‘skiet’ man by hospitaal

14 ure gelede | Polisie

Tanja Bause – ‘n Man is by ‘n hospitaal deur skrapnel van ‘n koeël uit ‘n polisiewapen getref.Mnr. Gerson Mwandjavali was by die Katutura-staatshospitaal om...

Ken Nam soos jou eie naam, sê Geingob

14 ure gelede | Ministeries

Denver Kisting – Namibiese diplomate moet tydens hul ampstermyne nismarkte vir plaaslike produkte vind.Hiernaas moet hulle daaraan werk om meer toeriste na die land te...

Weer vir 27 November 2018

14 ure gelede | Weer

BINNELAND: Sonnig en warm tot baie warm in die Suide. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie warm wees met enkele tot geïsoleerde donderbuie oor...

Nuwe onmin onder Basters

14 ure gelede | Plaaslik

Augetto Graig - 'n Hernude twis wat reeds geruime tydens onder die Basterleiers van Rehoboth broei het die kapteinsraad op die dorp se deure toegedwing.Mnr....

Reën vir Noorde voorspel

14 ure gelede | Weer

Elvira Hattingh - Die Namibiese weerkantoor sê ‘n kans op reën bestaan vandeesweek in die Noorde asook op plekke in die Suide. Die weerkantoor se...

Kinderadvokaat in die kantoor van die ombudsman aangestel

14 ure gelede | Howe

Me. Ingrid Husselmann is effektief vanaf 1 November 2018 as die adjunkhoof in die kantoor van die ombudsman aangestel. As adjunkhoof sal Husselmann toesig...

Misdadigers gewaarsku: ‘Loop lig’

14 ure gelede | Ministeries

Denver Kisting – Buitelandse misdadigers, vir wie Namibië tot dusver 'n veilige hawe was, moet ligloop.Eweneens is die dae van misdadige Namibiërs wat elders moeilikheid...

Groenteprodusente moet méér kweek

14 ure gelede | Landbou

Elvira Hattingh - Die plaaslike tuinboubedryf sal voorts 3%, of sowat 2 444 ton, méér groente aan Namibiese winkels moet lewer, wat die bedryf se...

First homegrown Peugeot rolls off assembly line

14 ure gelede | Motors

STAFF REPORTERThe first locally assembled Peugeot 3008 rolled off the production line at a vehicle assembly plant in Walvis Bay last week.This long-awaited development was...