Taxi's soek 50% prysverhoging
Mnr. Werner Januarie, president van die Namibia Transport and Taxi Union (NTTU) sê die vakbond wil hul tariewe met 50% verhoog. Volgens ? brief wat hy op 8 Junie 2018 aan die minister van werke en vervoer, mnr. John Mutorwa gerig het, moet die verhoging in drie fases plaasvind met die eerste fase wat op 2 Julie afskop.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie