Taksidermis: ‘Seksvideos, bedrog onthul’
’n Bekende egpaar wat by ’n taksidermis oos van Windhoek gewerk het, het op klagte van bedrog van honderde duisende dollar verskyn.
Francoise Steynberg – Die voormalige bestuurders van TAU Taxidermy, die 41-jarige mnr. Morné en me. Nadia Marais (42), is op borgtog van N$10 000 elk vrygelaat nadat hulle van b
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie