Swapo oorleef naweek se beraad
Die regerende party het te midde van baie spanning en die bloedige somerhitte talle veranderings aan sy grondwet goedgekeur.
Denver Kisting – Mense wat nie in Namibië gebore is nie, sal voortaan nie meer uitvoerende poste binne Swapo mag beklee nie.Dit sluit Namibiërs wat in ballingskap gebore is uit
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie