Swapo-masjien begin sy Harambee
Die party het sy beamptes opdrag gegee om voor einde November, of die laatste teen 16 Desember, verkiesings te hou.
Augetto Graig - Die Swapo-party het die naweek sy sekretaris vir inligting en mobilisering, mnr. Helmut Angula, gestuur na sy die oudste tak in Windhoek, Sam Nujoma nr. 1, om lede
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie