Swanu oor voorvaderlike grond
Swanu oor voorvaderlike grond

Swanu oor voorvaderlike grond

Die party het Woensdag hul voorstelle aan die presidensiële kommissie van ondersoek na voorvaderlike grondregte voorgelê.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh



Swanu meen landbougrond in Namibië moet aan die regering behoort en regverdig aan Namibiërs toegeken word sodat gelyke geleenthede vir almal bewerkstellig kan word.

Swanu se president, dr. Tangeni Iijambo, het tydens 'n nuuskonferensie Woensdag gesê sy party het hul voorstelle oor voorvaderlike grond­eise by die presidensiële ­kommissie van ondersoek na voorvaderlike grondregte ingedien.

Tydens die geleentheid het Swanu gesê hulle ondersteun die debat vir voorvaderlike grondregte onvoorwaardelik. Hulle het ook hul voorstelle aan die kommissie aan die media bekend gemaak. Swanu stel onder meer voor die regering staan eienaar­skap van kommunale grond aan ­kommunale gemeenskappe af.

Iijambo het gesê Swanu verteenwoordig die verdrukte en uitgebuite mense van Namibië, wat aanvanklik kontrakwerkers was wat van hul grond verdryf is, wat is “soos om 'n vis uit die water te haal en te verwag dit moet oorleef”.

“Die feit dat swart Namibiërs vandag swaarkry, is veroorsaak en word voortgesit deur die beskerming en voordele wat die afstammelinge van die oorspronklike Duitse- en Afrikaner-setlaars geniet.

“Hulle het 'n morele, etiese en ­historiese verantwoordelikheid om dit reg te stel as hul gesamentlike gewete dit toelaat,” het Iijambo gesê.

Iijambo sê hulle het aan die kommissie gesê wettige instrumente om te bevestig wie slagoffers van ­koloniale grondonteiening is, bestaan reeds.

Hy sê beskermingsverdrae tussen Duitse koloniale magte en ­hoofmanne, oorloë en beweerde volksmoord deur hierdie magte, asook proklamasies wat uitgereik is om mense van hul grond te verdryf, is genoegsame bewys vir enigeen dat die land aan sy “­inheemse mense” behoort het voor dit gekoloniseer is.

Iijambo sê Suid-Afrika het grond­ont­eiening deur 'n verskeidenheid rassis­tiese proklamasies en ander wette verder gevoer.

Iijambo sê dit is nodig dat wette ­gepromulgeer word om die proses van voorvaderlike grondeise te lei, terwyl die regering met die ­Verenigde Nasies (VN) in gesprek moet tree oor die befondsing van die herinstelling van voorvaderlike grondregte.

Swanu wil hê daar moet saam met die VN in 'n konferensie vir die ­befondsing vir voorvaderlike grondkwessies belê word, omdat die VN direk vir Namibië verantwoordelik was nadat Suid-­Afrika onttrek is.

Hulle het dit ook aan die kommissie gestel dat 'n gesamentlike ­kommissie vir die befondsing van voorvaderlike grondkwessies op die been gebring moet word deur Namibië, Duitsland en Suid-Afrika, wat ook finansiële ­verantwoordelikheid vir die ­kwessies moet deel.

“Eise vir voorvaderlike ­grondregte asook die herinstelling daarvan is ­minimaal, eg en geldig en behoort deur almal gesteun te word. Sulke eise behoort nie uitgelê te word asof dit die beleid op nasionale ­versoening ­omvergooi of asof dit teen ander ­Namibiërs diskrimineer nie,” het die Swanu-president gesê.

Swanu sê omdat die kommissie nie 'n produk van wye beraadslaging is nie, is dit in sekere opsigte gebrekkig en is van die kwessies wat dit moet ondersoek, misplaas en nie van ­toepassing nie.

Kommentaar

Republikein 2024-04-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Currency: GBP to NAD 23.71 | EUR to NAD 20.34 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 19 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 133.81 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 18.97 | USD to ZMW 26.35 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 326.41/OZ UP +0.44% | Copper US$ 4.53/lb UP +2.14% | Zinc US$ 2 891.10/T UP 3.01% | Brent Crude Oil US$ 88.27/BBP UP +0.31% | Platinum US$ 903.19/OZ UP +0.12% Sport results: Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.71 | EUR to NAD 20.34 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 19 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 133.81 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 18.97 | USD to ZMW 26.35 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 326.41/OZ UP +0.44% | Copper US$ 4.53/lb UP +2.14% | Zinc US$ 2 891.10/T UP 3.01% | Brent Crude Oil US$ 88.27/BBP UP +0.31% | Platinum US$ 903.19/OZ UP +0.12%