Swanu dreig met plaasbesetting
Estelle de Bruyn - Die Swanu-verteenwoordiger in die Nasionale Vergadering, mnr. Usutuaije Maamberua, het vanmiddag (Dinsdag) in die parlement gedreig dat Duitssprekende Namibiërs “in gevaar” is en dat gemeenskappe wat hul grond in die Duitse koloniale tyd verloor het, nie sal huiwer om dit te “herbeset” nie.
Lees meer hieroor môre in Republikein.
Lees meer hieroor môre in Republikein.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie