Swakop Uranium verhoog risikostatus
Swakop Uranium verhoog risikostatus

Swakop Uranium verhoog risikostatus

Henriette Lamprecht
Swakop Uranium het sy risikostatus van vlak 1 na vlak 2 verhoog, nadat ‘n geval van Covid-19, een van die huidige bevestigde 11 gevalle in Namibië, in Swakopmund in die Erongostreek bevestig is. Dit is die eerste geval van Covid-19 in die Erongostreek en betrek ‘n 35-jarige vrou wat vroeër vandeesmaand na Suid-Afrika gereis het.
As deel van die verhoogde risikostatus is onder meer die dra van maskers tydens vervoer na en van die werk en op die perseel verpligtend, terwyl werknemers se temperatuur ook elke oggend gemeet sal word.
Die maatskappy doen ‘n beroep op werknemers om by nasionale riglyne te hou en ook hul infrarooi hittemonitors, maskers en respirators goed op te pas om voorrade vir so lank as moontlik te bewaar.
“Die eindtydperk van hierdie gesondheidsrisiko en bedreiging is onbekend,” lui die verklaring.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!