Swakop Uranium verdedig Mutjavikua
Swakop Uranium verdedig Mutjavikua

Swakop Uranium verdedig Mutjavikua

Augetto Graig
Die Swakop Uranium-maatskappy wat die enorme Husab-uraanmyn bestuur het in ? verklaring gesê dat die goewerneur van die Erongostreek, mnr. Cleophas Mutjavikua, as tussenganger genooi is vir salarisonderhandelinge op 18 en 19 Februarie.

As deel van die proses het Mutjavikua versoek vir afsonderlike sessies met beide partye in die geskil wat reeds sedert 15 Oktober 2018 duur. Swakop Uranium sê vordering is gemaak ná die goewerneur op kompromieë van hul kant aangedring het.

Klankopnames van die sessies wat op sosiale media verprei is, is nie deur die maatskappy goedgekeur nie, "en ons behou die reg tot regstappe of ander regstellende aksie in verband met dié oortredende opname en verspreiding van die vertroulike inligting," lui die verklaring.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!