Suné January dra die kroon
Die 23-jarige Suné January van Rehoboth is Saterdagaand as Mej. Namibië 2017 aangewys. Haar eerste prinses is Romilly Mouton (links) van Swakopmund en Tessia Mutwamezi van Rundu is haar tweede prinses. Suné het ook die beste gevaar in die kategorieë vir topmodel en atletiek, en is as Mej. Fotogenies aangewys, terwyl Romilly die publiek se gunstelingfinalis was. Foto André Botha
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie