Subsidiëring van vee-entstof sal miljoene kos
Die regering kan nie bekostig om, soos in die verlede, entstowwe teen veesiektes te subsidieer nie.
Die herinstelling van die gratis immunisering van vee in Namibië teen miltsiekte (antraks) en besmetlike misgeboorte (brucellose) sal miljoene Namibiese dollar per jaar kos en die
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie