Styging van 56% in nuwe gevalle, 184 gister aangemeld

03 December 2021 | Gesondheid
Gister is 184 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van 3,9% en 56% meer as die vorige dag. Die meeste gevalle is in Windhoek en wel 140 aangeteken. Die nuwe gevalle sluit 19 studente, 12 leerlinge en 12 gesondheidswerkers in. Die aktiewe gevalle staan tans op 417 warvan 20 in die hospitaal en een in die ICU is. Tot op hede het 373 811 mense 'n eerste dosis entstof ontvang, teenoor die 314 899 wat ten volle ingeënt is. Die herstelkoers bly op 97,2% en die sterftesyfer op 3 573.

Soortgelyk

 

Oorvol Oranje sorg vir skade

11 ure gelede | Omgewing

Toerismebestemmings geleë op die oewers van die Oranjerivier in die Suide van die land, is aan die ontvangkant van die oorvloei van water. Monique Adams...

21 sterftes, 373 nuwe gevalle

11 ure gelede | Gesondheid

Covid-19-sterftes styg met 21 tot 3 804. Geen van die gevalle was ingeënt nie. Gister is 373 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiwiteitskoers van 13,4%....

Landless People's Movement onttrek twee raadslede van Keetmanshoop-munisipaliteit

14 ure gelede | Regering

Twee raadslede van die Keetmanshoop-munisipaliteit wat die Landless People's Movement verteenwoordig het, is met onmiddellike effek verwyder en hul verteenwoordiging opgehef. Sydney Skakana en Willie...

Drie van Okahandja se bestuurskomitee vas vir korrupsie

15 ure gelede | Misdaad

Die Teenkorrupsiekommissie van Namibië (ACC) het drie lede van die bestuurskomitee van die munisipaliteit op Okahandja vir korrupsie vasgetrek. Die drie, Gideon Uwu-Khaeb (voormalige voorsitter),...

Graad 11- en 12-uitslae middel Februarie verwag

17 ure gelede | Gesondheid

Die uitslae van voltydse kandidate vir die Nasionale Senior Sekondêre Sertifikaat Gewone Vlak (NSSCO) en Gevorderde Vlak (AS) sal in middel-Februarie vrygestel word. Volgens 'n...

Boggelrug rus teen die rotse

1 dag gelede | Omgewing

'n Boggelrugwalvis het gister laatmiddag by Langstrand Uitbreiding 1 tussen Swakopmund en Walvisbaai uitgespoel. Volgens 'n inwoner het die dooie walvis met laegety teen 'n...

Geen toetse vir ingeëntes

1 dag gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – Namibië het gister ’n reusetree gegee om in pas te kom met die nuwe wêreldneiging waar reise deur inentingstatus eerder as ’n...

Families getraumatiseer ná verkeerde liggaam begrawe word

1 dag gelede | Mense

Adam Hartman op Swakopmund – Twee families in rou is verder getraumatiseer nadat hul geliefdes se liggame per ongeluk omgeruil is – klaarblyklik by die...

Risikoskaal vir boere swaar gelaai

1 dag gelede | Landbou

Ronelle Rademeyer - Skerp stygings in insetkoste, ’n “ontploffing” in veediefstalle en onsekerheid oor of die reënval vanjaar voldoende sal wees vir goeie weiding, is...