Studie werp lig op geweld
Me. Dianne Hubbard reik vanoggend die Regshulpsentrum (LAC) en die Hanns Seidel-stigting se studie oor die gebruik van geweld deur wetstoepassers in Namibië uit.
Sy sê die studie bied ’n beginpunt vir ’n ope gesprek oor dié nasionale kwessie.
Foto Augetto Graig
Sy sê die studie bied ’n beginpunt vir ’n ope gesprek oor dié nasionale kwessie.
Foto Augetto Graig
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie