Strydkinders maak weer amok
Die polisie het 'n nuuskonferensie belê vir 12:00 vandag nadat die strydkinders opnuut vanoggend die B1-hoofweg by Brakwater met klippe en ander voorwerpe versper en verkeer in die omgewing ontwrig het.
Dié optrede het die laaste paar weke gereeld tydens die vroegoggend spitsverkeer voorgekom, tot groot frustrasie van padgebruikers en die inwoners van die omgewing.
Dié optrede het die laaste paar weke gereeld tydens die vroegoggend spitsverkeer voorgekom, tot groot frustrasie van padgebruikers en die inwoners van die omgewing.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie