Stróme water vir Hardap
Die Hardapdam het tussen verlede Dinsdag en vandag altesaam 8,815 Mm³ water bygekry en met 3% gestyg. Ter wille van perspektief: Dié hoeveelheid water is gelyk aan 18% van die veel kleiner Von Bachdam se kapasiteit en sou bykans ’n vyfde van laasgenoemde dam kon opvul. Riaan Oberholzer het die foto op 3 Januarie geneem toe water wat die Hardapdam binnegevloei het.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie