Stort in emmers
“Die parlementstuine lyk soos 'n dam. Saterdagoggend sien ek die sproeiers loop. Ry Sondagnamiddag verby en toe staan daar al damme water op die grasperk en die sproeiers loop ‘non-stop’. En die res van ons stort in 'n emmer.” Ontvang op 14 Oktober.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie