Stormloop vir MTC-aandele
Stormloop vir MTC-aandele

Stormloop vir MTC-aandele

Teen 19 November vanjaar gaan 49% van MTC in private hande wees.
Jo-Mare Duddy Booysen
Jo-Maré Duddy – Die Namibiese aandelebeurs (NSX) is gister oorval met navrae van mense wat belangstel in die aanvanklike openbare aanbod (IPO) van MTC, die grootste in die geskiedenis van die plaaslike indeks op die Namibiese aandelebeurs (NSX).

Dié onderneming in staatsbeheer, wat na verwagting op 19 November vanjaar op die NSX gaan noteer, het gisteroggend sy prospektus bekend gestel. Individuele en institusionele beleggers het tot 1 November om 12:00 kans om vir aandele aansoek te doen.

Altesaam 367,5 miljoen gewone aandele, of 49% van MTC, is teen N$8,50 per aandeel beskikbaar. Die oorblywende 51%, of 382,5 miljoen aandele, van die telekomreus bly die eiendom van Namibia Post and Telecom Holdings (NPTH), wat deur die regering besit word.

Die uitvoerende hoof van die NSX, mnr. Tiaan Bazuin, sê ‘n IPO maak gewoonlik ‘n minimum van 20% van die aandeelhouding in ‘n maatskappy beskikbaar. In dié sin is MTC se IPO dus die grootste.

Simonis Storm (SS) se ekonoom, mnr. Theo Klein, het MTC se IPO in perspektief gestel. Teen N$8,50 per aandeel gaan MTC se totale markkapitalisasie teen notering N$6,375 miljard beloop, die grootste nóg op die plaaslike indeks van die NSX. Die grootste primêre notering voor dit was Capricorn Group, gevolg deur SBN Holdings.

GENOEG AANDELE

Individuele beleggers sal minstens N$1 700 moet opdok om ‘n stukkie van MTC te bekom, aangesien vir ministens 200 aandele aansoek gedoen moet word. Daarna is dit in veelvoude van 100 beskikbaar.

Volgens die prospektus het sekere Namibiese institusionele beleggers soos pensioenfondse reeds vooraf onderneem om vir ‘n minimum van 282,9 miljoen aandele teen N$8,50 stuk aansoek te doen.

Dit laat egter bykans 84,6 miljoen aandele of N$719 miljoen se aandele waarvoor individue tydens die IPO kan aansoek doen. Eers ná die sluiting van die IPO sal aandele toegeken word en voorkeur sal aan individue gegee word. Die uitslag van die IPO sal op 17 November bekend gemaak word.

STAATSKAS

MTC poog om bykans N$3,124 miljard met die IPO vir die staatskoffers te genereer. Sowat die helfte hiervan gaan gebruik word om Namibië se beraamde begrotingstekort van meer as N$28 miljard vir 2021-’22 te finansier. Die res is vir “produktiewe aktiewe” bestem en sal só gebruik word dat die langtermynvoordele vir die land inhou, luidens finansminister Iipumbu Shiimi se fiskale strategie wat in Maart in die parlement ter tafel gelê is.

MTC is in 1994 as vennootskap tussen NPTH en twee Sweedse maatskappye gestig. Deur die jare het NPTH verskeie ander vennote gehad todat dit in 2018 alle aandele in MTC bekom het.

Teen September 2020 het MTC bykans 2,6 miljoen aktiewe intekenaars gehad en was sy markaandeel 90%. Die maatskappy se wins ná belasting in sy 2020-boekjaar was amper N$772,4 miljoen en ‘n dividend van sowat 39c per aandeel is verklaar.

‘GOEDKOOP’

In die prospektus word MTC se prys-tot-verdienste-verhouding (P/E) vir September vanjaar as 10,31 geskat. SS se Klein verduidelik: “As MTC se verdienste konstant bly, beteken ‘n P/E-verhouding van 10,31 dat beleggers hul aanvanklike belegging in MTC-aandele in net meer as tien jaar sal terugkry.

Vergeleke met groot JSE-genoteerde spelers soos Vodacom, MTN en Telkom met ‘n P/E-verhouding van sowat 11, is MTC-aandele “effe goedkoper”, aldus Klein.

Baziun het gister aan Republikein gesê belangstelling in die MTC-notering is groot. Die NSX verwys alle navrae na MTC se webwerf, waar alle inligting met die klik van ‘n muis beskikbaar is.

Kommentaar

Republikein 2024-04-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Currency: GBP to NAD 23.69 | EUR to NAD 20.33 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.97 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.05 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 18.98 | USD to ZMW 26.3 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 325.38/OZ UP +0.39% | Copper US$ 4.50/lb UP +1.52% | Zinc US$ 2 857.40/T UP 1.8% | Brent Crude Oil US$ 87.95/BBP DOWN -0.0005 | Platinum US$ 904.66/OZ UP +0.28% Sport results: Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.69 | EUR to NAD 20.33 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.97 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.05 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 18.98 | USD to ZMW 26.3 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 325.38/OZ UP +0.39% | Copper US$ 4.50/lb UP +1.52% | Zinc US$ 2 857.40/T UP 1.8% | Brent Crude Oil US$ 87.95/BBP DOWN -0.0005 | Platinum US$ 904.66/OZ UP +0.28%