Stormloop van medici verwag
Meer as 660 Namibiërs studeer tans met regeringsbeurse in mediese rigtings in die buiteland.
Henriette LamprechtMeer as 140 nuwe dokters en meer as 50 aptekers tree moontlik binne die volgende twee jaar toe tot Namibië se gesondheidsektor, nadat hulle aan die Universiteit
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie