Stilte

16 January 2020 | Menings
CA SKRYF:

Stilte en rus is moontlik

al is dit slegs van korte duur

wanneer takies afgehandel is

wat die lewe ookal vereis

om kinders groot te maak

en saam te bou aan drome

en verder af te deel

waar dit ook mag raak

om insette te lewer waar jy kan

te lag, te treur, te speel

en ook te bou

aan omstandighede

wat die toekoms raak

En dan stil te word en te rus.

Soortgelyk

 

120 nuwe gevalle van Covid-19 in Namibië

1 uur gelede | Gesondheid

Die minister van gesondheid en maatskaplike dienste (MoHSS) dr. Kalumbi Shangula sê 120 nuwe gevalle van Covid-19 is in die land aangeteken wat die totaal...

Vyf adjunkministers besoek Walvisbaai

16 ure gelede | Regering

Leandrea Louw – 'n Hoëvlakafvaardiging wat uit vyf adjunkministers bestaan, is tans in Walvisbaai op 'n ter plaatse besoek aan die Erongostreek en in veral...

Privaatskole bloei ook

16 ure gelede | Onderwys

Henriette Lamprecht – Privaatskole in Namibië onder die vaandel van die Namibië Privaatskole Organisasie (Napso) het tussen 5% tot 20% van hul skoliere direk vanweë...

Meer as 60 herstel van Covid-19

16 ure gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – Die minister van gesondheid en maatskaplike dienste (MoHSS), dr. Kalumbi Shangula, sê die aantal bevestigde ­Covid-19-gevalle het met 36 tot 1 402...

Die weer vir 23 Julie 2020

16 ure gelede | Weer

WEERWAAK: Ooswindtoestande sal vir die res van die week oor die Namib en kusgebiede voortduur. BINNELAND: Koud in die oggend, andersins sonnig en matig tot...

Werknemers in lugvaart ruk op oor griewe

16 ure gelede | Arbeid

Werknemers van Air Namibia en die Namibië Burgerlugvaartowerheid (NCAA) het gister saam met eweknieë van die Namibiese Kajuitpersoneelunie (NCCU) en die Namibiese Vervoer- en Verwante...

Esau en skoonseun bly in tjoekie

16 ure gelede | Misdaad

Jemima Beukes – Landdros Duard Kesslau het gister in die Windhoek-landdroshof gesê die oudminister van visserye en mariene hulpbronne, mnr. Bernhard Esau, en sy skoonseun,...

Universiteite skud hul vere reg

16 ure gelede | Onderwys

Kristien Kruger – Verteenwoordigers van verskeie tersiêre instellings was laasweek aan die woord by die Covid-19-kommunikasiesentrum in die hoofstad om te gesels oor hul gereedheid...

Psemas-tender uitgestel

16 ure gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – Die Sentrale Verkrygingsraad van Namibië (CPBN) het 'n tegniese komitee saamgestel om die kriteria in die standaardtenderdokument, om die staat se mediese...