Stewige begin vir Van Schoor-stigting
Stewige begin vir Van Schoor-stigting

Stewige begin vir Van Schoor-stigting

Andrew Poolman
’n Stewige opbrengs van N$100 000 net uit die opveiling van waardevolle items is die naweek opgelewer toe die Raymond van Schoor Krieketstigting sy eerste geldinsamelingsdinee by die Hotel Safari gehou het. ’n Laaste ekstra byvoeging van ’n item wat vir N$400 verkoop is, het die somtotaal vir die aand op dié bedrag te staan gebring. Die Stigting het ten doel om geld beskikbaar te hê om te verhinder dat ontluikende jong talent weens ’n tekort aan kriekettoerusting verlore gaan. Die president van Krieket Namibië, mnr. Richard Frankle (regs), het hierdie spelerstrui van wyle Raymond van Schoor gekoop. Frankle, die gewese nasionale kaptein Sarel Burger (tweede van regs) en Zandré la Cock is trustees van die Stigting. Heel links is Zandré se pa, André.

Kommentaar

Republikein 2024-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:25, High tide: 13:40, Low Tide: 19:24, High tide: 01:48 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:38, Low Tide: 19:22, High tide: 01:46 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 36km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:37, Low Tide: 19:22, High tide: 01:45 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!