Sterftes ná dam in Kenia bars
Die Pateldam in Kenia se wal het Woensdagnag noordwes van die hoofstad, Nairobi, gebreek en nedersettings verwoes.
Groot verwoesting en talle sterftes het op 'n Keniaanse dorp voorgekom toe 'n damwal Woensdagnag ná swaar reën gebars het, het die goewerneur van Nakuru gister bekend gemaak.AFP
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie