Stemme uit Namibiu00eb
Stemme uit Namibiu00eb

Stemme uit Namibië

Lloyd Zandberg
Malherbe Uitgewers is 'n Suid-Afrikaanse uitgewer wat 'n hand uitsteek na skrywers en digters uit Suid-Afrika, Namibië en waar ook al. Heleen ­Malherbe het besef daar is 'n behoefte onder skrywers en digters om hul stemme te laat hoor en sy help elkeen wat skryf om daardie droom bekostigbaar 'n werklikheid te maak. Stemme uit Namibië bestaan uit 16 Namibiese skrywers en elk van die 16 skrywers het 'n ATKV-Pluimpie vir hul gedig of storie ontvang.

Marietjie Espach, Jakes Espach, Henriëtte van Wyk, Marlene Erasmus, Louw Grobler, Loraine Kotze, Marsofine Krynauw, Mauritz du Preez, Estelle Robow, Annika Mouton, Meraai, Ana Niem, Annalize Burger, Clarice Gille-Theys, Jurie Viljoen en Corina Becker is hierby ingesluit.

Indien jy in die bundel belangstel, kontak Henriëtte van Wyk by [email protected]. Bestellings moet vandag op die laatste ingehandig word.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 18km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 18km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!