STEM EN WEN N$2 100
Een gelukkige deelnemer aan vanjaar se SMS-kompetisie om die Skoner Dorp van die Jaar aan te wys, sal N$2 100 wen.
Plaas die woord "Town" vooraan jou SMS, gevolg deur die naam van die vier finaliste waarvoor jy stem. Kies uit:
• Ondangwa
• Oranjemund
• Swakopmund
• Walvisbaai
Stuur jou SMS na 51500 (N$3 per SMS). Net een stem word per selfoonnommer toegelaat. Lyn sluit om 17:00 op 7 Junie 2019
Die wendorp word op 8 Junie by die Namibië Toerisme Ekspo aangewys. SMS'e maak 30% uit van die finaliste se puntetelling. Die balans van 70% word deur evaluerings van dorpe se stelsels vir rommel- en afvalbestuur en herwinning bepaal.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie