Steenkamps baas in Weskus-vasbyt
Steenkamps baas in Weskus-vasbyt

Steenkamps baas in Weskus-vasbyt

Otis Finck
Die drywer Floris Steenkamp senior met sy seun Floris junior as navigator (foto) het Saterdag as die algehele wenners van die Weskus 4x4 Vasbytbyeenkoms uit die stryd getree. Die Steenkamps in hul voertuig genaamd Bobjaan het met 600 boaan die puntelys geëindig. Herman en Nico Theron met Poetsie was tweede met 580 punte, gevolg deur Theunis van Zyl en Deon Louw met Pitstop (derde op 570). Die Namib Desert 4x4-klub het die byeenkoms onder die vaandel van die Namibiese Motorsportfederasie aan die agterkant van Duin 7 buite Walvisbaai aangebied. Die weer was aangenaam vir die 19 spanne en voertuie wat hul pad deur tien baie veeleisende hindernisse insluitend ses sandputte, twee skofte van duineklim, 'n put vol buiteband en 'n modderput moes vind. Foto Otis Finck

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio European Championships Qualifying: Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion English Championship: Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!