Stadspolisie duld geen LED-ligte
Voertuigeienaars kla oor teistering en glo dié ligte is selfs beter as ander.
Augetto Graig - Windhoek se stadspolisie duld nie die gebruik van LED-ligte op voertuie wat van openbare paaie gebruik maak nie. Dié boodskap is verlede week sterk uitgespreek by
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie