Staatskole sluit 1 Desember vir leerlinge

14 November 2017 | Onderwys
Die laaste skooldag vir leerlinge vir die laaste termyn van die jaar is Vrydag 1 Desember. Koshuisleerlinge moet ook op dié dag koshuise ontruim. Onderwysers val ’n week later op Vrydag 8 Desember uit.

Soortgelyk

 

Renoster naby stad gestroop

5 ure gelede | Misdaad

Francoise Steynberg'n Renoster is Vrydag 'n hanetree vanaf Windhoek gestroop en die horings verwyder.Die jongste voorval van renosterstropery is gister deur die skakelhoof van die...

Nuwe era vir Zim

5 ure gelede | Politiek

Estelle de Bruyn en Maria Eiseb - Die einde van 'n era het Dinsdagaand in Zimbabwe aangebreek toe pres. Robert Mugabe kort voor 18:00 bedank...

Lig vir staat se veeartse

5 ure gelede | Ministeries

Die "donker" lot van talle staatsveeartskantore in die land wat vir maande sonder elektrisiteit moes funksioneer, sal glo binnekort iets van die verlede wees. Elvira...

Weer vir 23 November

5 ure gelede | Weer

BINNELAND: Mooi weer en koel tot warm in die //Kharasstreek, andersins gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm met 'n paar donderbuie oor die sentrale...

Vonke spat tussen unie en Windhoek-munisipaliteit

5 ure gelede | Arbeid

Maria Eiseb'n Hewige woordewisseling waar die vuiste byna geklap het, het gister tussen die verteenwoordigers van die Metaal- en Verwante Werkersunie van Namibië...

Dippenaar-saak traag uit die blokke

5 ure gelede | Howe

Die moordverhoor van mnr. Jandré Dippenaar (32) sal vanmiddag (Donderdag) om tweeuur in die streekhof op Swakopmund voortgaan nadat dit sedert Dinsdag op versoek van...

Militêre konvooie - geen rede tot paniek

5 ure gelede | Ministeries

Catherine Sasman - Die ministerie van verdediging sê die beweging van militêre konvooie deur Windhoek is om welwillendheidsredes en hou nie met byvoorbeeld die dramatiese...

Eerste lesbiërfees in Windhoek

5 ure gelede | Maatskaplik

Tanja Bause“Ek is twee jaar gelede verkrag deur iemand wat ek vertrou het. Net oor my seksuele voorkeur. Ek is verkrag omdat ek lesbies is,”...

Verkiesingstrio terug hof toe

5 ure gelede | Howe

Jacqueline Louw – Uitspraak is Dinsdag in ’n saak gelewer waarin die staat die onskuldigbevinding betwis het van drie mans wat van bedrog met stemmery...