Staatshuis ontrafel onwettige hysbak
Staatshuis ontrafel onwettige hysbak

Staatshuis ontrafel onwettige hysbak

Denver Kisting


Denver Kisting - Pres. Hage Geingob het 'n ondersoek gelas nadat 'n hysbak verlede week onwettig by 'n gastehuis van die eerste minister se kantoor aangebring is.
Dié onwettige hysbak is glo ten bedrae van bykans N$1 miljoen op die perseel in Eros opgerig.
Dr. Alfredo Hengari, Geingob se woordvoerder, het Vrydagaand in 'n verklaring gesê die staatshoof het al herhaaldelik teen die verkwisting van staatshulpbronne gemaan.
Dié nuus kom ná 'n onlangse onthulling dat die voormalige vispresident, dr. Nickey Iyambo, tans tydelik in die gastehuis gehuisves word.
Amb. Martin Andjaba, die minister gelas met presidensiële aangeleenthede, het onlangs in die Nasionale Vergadering (NV) belowe geen veranderinge sal by die gastehuis aangebring word nie.
Dit blyk die hysbak is kort hierna aangebring.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 18km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 18km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!