Staatsdienswerkers aanvaar regering se 5%
Die vakbond vir staatsdienswerkers (Napwu) het vanmiddag (Dinsdag) by Staatshuis aan pres. Hage Geingob en ander regeringslui bevestigdat hulle die aanbod van 'n salarisverhoging van 5% aanvaar.
Lees die volledige berig môre in Republikein.
Lees die volledige berig môre in Republikein.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie