Staatsamptenare vas oor bedreigde wild
Staatsamptenare vas oor bedreigde wild

Staatsamptenare vas oor bedreigde wild

Francoise Steynberg
Francoise Steynberg - Ses Namibiese mans (tussen 30 en 42 jaar oud), onder wie drie staatsamptenare, is Vrydag op Grootfontein tydens 'n gesamentlike operasie van die Grootfonteinse polisie en die Namibiese weermag se spesiale magte in verband met die onwettige besit van beheerde wildprodukte in hegtenis geneem.

Volgens die Namibiese polisie se misdaadverslag is van die verdagtes 'n polisieman van Rundu, 'n werknemer van die ministerie van landbou, water en bosbou, asook 'n natuurbewaarder.

Die verdagtes het een luislangvel, ses ietermagôvelle en een lewende ietermagô in hul besit gehad, asook twee vuurwapens.

Hulle verskyn moontlik vanmiddag in die Grootfonteinse landdroshof op klagte van die onwettige handel van beheerde wildprodukte.

Kommentaar

Republikein 2024-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

SerieA: Genoa 0 vs 1 SS Lazio European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:25, High tide: 13:40, Low Tide: 19:24, High tide: 01:48 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:38, Low Tide: 19:22, High tide: 01:46 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 36km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:37, Low Tide: 19:22, High tide: 01:45 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!