Staat tjaila vandag vroeg
Ronelle Rademeyer - Staatsdienswerkers kan vandag (Maandag) 10:00 huis toe gaan, tensy hulle noodsaaklike en/of openbare dienste verrig waarvan die Namibiese publiek afhanklik is.
Die vergunning word goedgunstelik gemaak in die lig van Namibië se 27ste herdenking van Onafhanklikheidsdag môre, lui 'n kennisgewing.
Dié kennisgewing is deur die sekretaris tot die kabinet, mnr. George Simaata, aan alles permanente sekretarisse en die hoofde van ander staatsdiensinstellings gestuur.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie