St. Boniface doen dit weer!

11 January 2017 | Onderwys
Die St. Boniface College by Rundu is vanjaar weer eens die top skool in die land, met nege van die toptien beste presteerders in die Namibië Senior Sekondêre Standaardgraad (NSSCO)-eksamen wat uit dié skool kom.
Vanjaar het die meisies ook stof in die seuns se oë geskop, met sewe Eva’s wat op die toptien-lys is.
Dié inligting is pas deur die ministerie van onderwys, kuns en kultuur by ‘n nuuskonferensie in Windhoek bekendgemaak.

Die toppresteerders is:

1.Ngeendina Itembu
2.Justina Muhoka
3.Dilopeng Makgone
4.Brendane Mangundu
5.Martha Singunde
6.Tessa Kamonga
7.Michael Namukuwa
8.Frieda Kalomoh
9.Clothilde Sanzila
10.Fiina Nambambi

Fiina was in die Hamibili Haufiky Sekondêre Skool in Eenhana. Die ander nege het graad 12 aan die St Boniface College voltooi.

Onthou, jou spesiale uitgawe met die uitslae is môre van douvoordag landwyd teen N$4 beskikbaar.


Soortgelyk

 

Senior bestuurder van Rehoboth-dorpsraad vas vir bedrog

6 ure gelede | Misdaad

ʼn Senior bestuurder van die Rehoboth-dorpsraad is saam met nog drie verdagtes in hegtenis geneem op aanklagte wat met die bedrog van 'n riooltender verband...

Lokomotief raak spoor byster

8 ure gelede | Ongelukke

Otis Finck – ‘n Lokomotief van TransNamib het gisteraand omstreeks 20:00 naby Duin 7 ontspoor.Niemand is in die voorval beseer nie.Werkers is tans besig om...

Kobi Alexander kry tronkstraf

10 ure gelede | Misdaad

Ronelle Rademeyer - Die 64-jarige Kobi (Jacob) Alexander is tot 30 maande tronkstraf gevonnis.Dit volg nadat hy verlede jaar ná tien jaar as voortvlugtige in...

Susanne Hoff skuldig aan poging tot moord

17 ure gelede | Howe

Jacqueline Louw – Susanne Hoff (56), wat teregstaan op ’n aanklag van sameswering om haar man, mnr. Egbert Hoff, te vermoor, is gister deur landdros...

Vermeende rower slaan glo babaseun teen muur

17 ure gelede | Misdaad

Jessica Botes - 'n Vrou en haar tweelingbabas was gister die slagoffers van 'n gewelddadige rooftog op Swakopmund.Die vermeende rower het glo om 03:50 'n...

Vryheid, veiligheid en vernuf

17 ure gelede | Byvoegsels

Henriette Lamprecht – Dit sal hom altyd bybly, die vryheid en die veiligheid. Vryheid nie net in die natuur nie, maar ook die vrye omgang...

Verkeersman sonder 'n prys

17 ure gelede | Misdaad

Des Erasmus - 'n Karweier van Windhoek van Angolese herkoms, mnr. Vicente Fanivamwe (50), is deur lede van die teenkorrupsie-eenheid in hegtenis geneem nadat hy...

Weer vir 24 Februarie 2017

17 ure gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie oor die Noordooste en dele van die Noordweste. Elders in die binneland...

Grondgroep: Namibiërs moet bronne terugkry

17 ure gelede | Politiek

Catherine Sasman - Die Beweging vir Grondlose Mense (LPM) sê radikale transformasie is nodig om alle natuurlike hulpbronne terug in die hande van Namibiërs (en...