Speel-speel die Oujaar uit
Terwyl die strande voller loop en Namibiërs wat langs die kus vakansie hou gereed maak om 2017 met fanfare in te wag, het dié kinders hulle in die vlak water by die Mole vermaak.
Republikein wens al sy lesers en adverteerders 'n vrolike en veilige Oujaarsdagaand toe.
Mag 2017 vir Namibië en al sy mense 'n voorspoedige en geseënde jaar wees.
Republikein wens al sy lesers en adverteerders 'n vrolike en veilige Oujaarsdagaand toe.
Mag 2017 vir Namibië en al sy mense 'n voorspoedige en geseënde jaar wees.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie