Spaarfonds vir die reisiger
Spaarfonds vir die reisiger

Spaarfonds vir die reisiger

Sanet Pearson
En dit is amper weer vakansie tyd. Ek het laas geskryf oor die ongelooflike Slowenië met sy gletsermeer, ski-oorde en berge. Ongelukkig is hulle geldeenheid die euro. Volgens oanda.com is vandag se wisselkoers Euro/NAD 16,73. Ek het bietjie gaan rondsnuffel en op nóg asemrowende vakansiebestemmings afgekom wat baie meer bekostigbaar is.

Bestemmings wat ons as Namibiërs kan geniet en nie gaan verstik as ons iets eet of drink, omdat dit so duur is nie. Ek wil my vakansie geniet en nie heeltyd bekommerd wees of ek ’n tweede verband op my woonstel moet uitneem wanneer ek terugkom nie. Die eerste een wat my oog vang, is Ko Ya Noi in Suid-Oos Asië. Of om meer spesifiek te wees, wes van Phuket. Volgens die berig het die piepklein eiland nog onder die radar van groot ontwikkelaars gevlieg en is daar net ’n eko-spa en lodge op die eiland. Plekke naby Ko Ya Noi is die toeristemekka Phuket, en Krabi, wat ook goedkoper as sommige besige toeristebestemmings is.

Die wisselkoers vir die Thaise baht is THB/NAD 0.44. Dit klink nie te sleg nie.

Of Bakoe in Azerbaidjan. Dit is die hoofstad van Azerbaidjan en is in die ooste van die land naby die Kaspiese See geleë. Wikipedia sê Bakoe het ’n ryk kulturele erfenis en verskeie paleise en moskees in die geskiedkundige ou stad wat besoek kan word. Die gebied is in 2000 tot die status van ’n Unesco-wêrelderfenisgebied opgegradeer.

Hul geldeenheid is die Azerbaidjanse manat en hul wisselkoers is AZN/NAD 8,49.

Dit is nie so goedkoop soos Thailand nie, maar klink beslis beter as die EURO/NAD-wisselkoers! En ’n plek wat ek so lank al wou besoek, maar nog net nie so ver gekom het nie, is. . . Marokko in Noord-Afrika. Marokko is aan die Atlantiese en die Middellandse See geleë en word deur Arabiese en Europese kulturele invloede gekenmerk. Ek weet nie wat dit omtrent Marokko is wat my so aantrek nie, maar dit is beslis op my emmerskoplys, sommer onder die toptien.

Die geldeenheid is die Marokkaanse dirham en die wisselkoers is MAD/NAD 1.52.

Ek het so ’n bietjie op oanda.com gaan rondsnuffel en dink dit sal jou nogal baat om na die wisselkoers van die Argentynse peso, die Brasiliaanse real, die Chileense peso, die Costa Ricaanse colon, die Mexikaanse peso en nog vele meer te gaan kyk. Ek maak verskoning as van my wisselkoerse nie 100% reg is nie, maar dit gee Namibiërs net ’n idee dat ons wel op ’n goedkoper begroting kan gaan toer. Ons hoef nie altyd met Jan Tuisbly se karretjie te ry nie.

Die ander faktor is hoeveel die vliegkaartjies na die onderskeie bestemmings kos. Dít is ’n onderwerp vir ’n volgende keer. Al hierdie plekke klink hemels, maar is my steeds nie beskore nie. Nóg nie. Ek gaan beslis begin om deur die markberigte te gaan om uit te vind hoe om geld te spaar.

Miskien, dalk miskien sal my finansies volgende jaar die toets slaag vir my om die wêreld te gaan verken en weer vir ’n rukkie vry te voel. Ek berus daarby, Rome is nie in een dag gebou nie. Hierdie jaar het die travel bug my te laat gebyt, maar volgende jaar sal ek hopelik reg vir hom wees.

Kommentaar

Republikein 2024-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Chelsea 6 vs 0 Everton LaLiga: Osasuna 0 vs 1 Valencia SerieA: Atalanta 2 vs 2 Hellas Verona | Fiorentina 1 vs 1 Genoa European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 18° | 34° Rundu: 18° | 33° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 22° | 35° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 18° | 32° Omaruru: 20° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 16° | 24° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:51, High tide: 13:03, Low Tide: 18:49, High tide: 01:16 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:01, Low Tide: 18:47, High tide: 01:14 Walvis Bay: 17° | 26° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:00, Low Tide: 18:47, High tide: 01:13 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 21° | 35° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 21° | 35° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 30° Lubumbashi: 16° | 25° Mbabane: 15° | 26° Maseru: 11° | 24° Antananarivo: 10° | 24° Lilongwe: 17° | 24° Maputo: 19° | 30° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 24° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 15° | 26° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Currency: GBP to NAD 23.8 | EUR to NAD 20.4 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.17 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.2 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.77 | USD to EGP 48.28 | USD to KES 132.73 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.17 | USD to ZMW 25.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73271.44 Up +0.38% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1531.99 Up +0.70% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13455.65 Up +0.53% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28332.65 Down -4.5% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 384.59/OZ UP +0.70% | Copper US$ 4.41/lb UP +2.02% | Zinc US$ 2 822.80/T UP 0.03% | Brent Crude Oil US$ 87.56/BBP DOWN -0.0017 | Platinum US$ 941.71/OZ UP +0.18% Sport results: Premier League: Chelsea 6 vs 0 Everton LaLiga: Osasuna 0 vs 1 Valencia SerieA: Atalanta 2 vs 2 Hellas Verona | Fiorentina 1 vs 1 Genoa European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Weather: Katima Mulilo: 18° | 34° Rundu: 18° | 33° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 22° | 35° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 18° | 32° Omaruru: 20° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 16° | 24° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:51, High tide: 13:03, Low Tide: 18:49, High tide: 01:16 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:01, Low Tide: 18:47, High tide: 01:14 Walvis Bay: 17° | 26° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:00, Low Tide: 18:47, High tide: 01:13 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 21° | 35° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 21° | 35° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 30° Lubumbashi: 16° | 25° Mbabane: 15° | 26° Maseru: 11° | 24° Antananarivo: 10° | 24° Lilongwe: 17° | 24° Maputo: 19° | 30° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 24° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 15° | 26° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.8 | EUR to NAD 20.4 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.17 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.2 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.77 | USD to EGP 48.28 | USD to KES 132.73 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.17 | USD to ZMW 25.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73271.44 Up +0.38% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1531.99 Up +0.70% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13455.65 Up +0.53% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28332.65 Down -4.5% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 384.59/OZ UP +0.70% | Copper US$ 4.41/lb UP +2.02% | Zinc US$ 2 822.80/T UP 0.03% | Brent Crude Oil US$ 87.56/BBP DOWN -0.0017 | Platinum US$ 941.71/OZ UP +0.18%