Sowat 1 500 myners afgelê
Die Mynwerkersunie van Namibië (MUN) se sekretaris-generaal, mnr. Ebben Zarondo, sê die vakbond is teleurgesteld oor die werksverliese waaronder die bedryf tans gebuk gaan.
“Nagenoeg 1 500 mense in diens van myne gaan hul werk weens afleggings verloor. Maatskappye soos die Langer Heinrich-myn, Namibia Tantalite Investment, Nec Stahl, Protea Mining Chemicals, Ubisen Services en Nu Diamond gaan werkers aflê,” sê hy.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie